Vandat ek begin het om met Louise te praat, tot dat ek my garter stel gekry het - was dit net 'n absolute plesier. Vinnig, professioneel en vriendelik! En die kersie op die koek, die kwaliteit van die hande werk is stunning! Dankie Louise, ek is baie tevrede, en bly dat ek jou gekies het om my stel te maak!

Nadine Venter